Lapitakultuur

Die streek waar erdewerk van die Lapitakultuur ontdek is.

Die Lapitakultuur is die naam wat gegee is aan die prehistoriese Austronesiese volk wat bewyse van hulle bestaan op verskeie Pasifiese eilande agtergelaat het[1] in die vorm van erdewerk van omstreeks 1600-500 v.C. Sommige argeoloë glo die Lapita is die voorouers van historiese kulture in Polinesië, Mikronesië en sommige kusstreke van Melanesië. Ander glo dit is twee aparte kulture wat binne gedeelde gebiede ontwikkel het. Die histories herkenbare eienskappe van die Lapitakultuur is 'n eiesoortige geometriese ontwerp wat met getande stempels op erdewerk aangebring is.[2][3]

  1. Sand, Christophe (2001). "Evolutions in the Lapita Cultural Complex: A View from the Southern Lapita Province". Archaeology in Oceania. 36 (2): 65–76. doi:10.1002/j.1834-4453.2001.tb00479.x. ISSN 0728-4896. JSTOR 40387802.
  2. Bedford, Stuart; Spriggs, Matthew; Burley, David V.; Sand, Christophe; Sheppard, Peter; Summerhayes, Glenn R. (2019). "Debating Lapita: Distribution, chronology, society and subsistence". In Bedford, Stuart; Spriggs, Matthew (reds.). Debating Lapita: Distribution, Chronology, Society and Subsistence. Australia: ANU Press. pp. 5–34. doi:10.2307/j.ctvtxw3gm.7. JSTOR j.ctvtxw3gm.7.
  3. Spriggs, Matthew (2006). Bellwood, Peter; Fox, James J.; Tryon, Darrell (reds.). The Lapita Culture and Austronesian Prehistory in Oceania. pp. 119–142. ISBN 978-0-7315-2132-6. JSTOR j.ctt2jbjx1.9. Besoek op 23 Oktober 2020. {{cite book}}: |work= ignored (hulp)

Developed by StudentB